• Paroles pour Kaapse Koens Cape Town Effects

Ecouter la chanson : kaapse koens cape town effects



Auteurs :


Compositeurs :

Interprètes :


Paroles de la chanson :


KAAPSE KOENS
Paroles: Jacques JACOBS.
Musique: Damian STEPHENS , Montle MOOROSI. 'kaapse koen' Jaak solo Vers 1:
Inleiding: Hoeko jy jouself koen roep, verstaan o'ssie. Ko' ek
verduidelik vi jou hoeko dai woord allie colours wegvat// Vers 1: is
kort vi wasbeerhond/ sal jou vaskeer klong/ maak my ras meer dom/
en my hart seer jong/ ja soe hard skrie klomp/ innie pad hier rond/
maakie pad kleur bom/ ampe slat weer om/ assie rush deur kom/
kannie vat, versteur hom/ hatoep agterdeur om/ vat weer vonk/ it
kom vannie koehn karakter/ kinnerlik met groen gedagte/ innerlik
stoem geslagte/ willit druk in oem se chat ne/ hulle vat vi oem vi gat ne''!
verminnerit oem se kragte/ wan nou is oem, koen se partner/ en
koen se partner/ is beroemd vi bad, ne''!/ innie seisoen van grappe/ boer se'
isse genetiese gebrek/ om soe aan te trek/ altyd moeg en traag van
werk/ chila altyd vroeg en laat vi kerk/ slatte mila by die kroeg en
jaagan net/ kakkan innie plek/ altyd so vaak en vrek/ ma vadag
maakit pret/ asof krag van satan het/ innie padaf marchan kets/
Interprète(s) : CAPE TOWN EFFECTS ; ©
JARRING EFFECTS LABEL All Rights Reserved CAPE TOWN EFFECTS
Les Auteurs et leurs Oeuvres.
Le site officiel des Auteurs et Compositeurs de Chansons.

KAAPSE KOENS stadig en lui
ma reg vi party/ vi maande al jy het ek gestudy/ koep krane vi my,
six pack vi buddy/ parade af jy vat ekkie pad hie/ stap stadiger jy, ek
vat hie gat hie/ verander my seks, met bek ek praat hie/ van
bedonnerend jy, sexy body! Koortjie: Kaapse koen/ kaapse koen/
jhey wat doen hy'/KK/ KK/ word soe genoem jy/ KK/ KK/ kry nou
roem by/ KK/ KK/ jy, jy verdoem my Vers 2
Daar kommie Alabama drama/ wasit wittes, negers te same'/
Alabama, dai skip se gama/ allie jare hai shit gedala/ ja die narre
kwai flip tesame/ jakkie Bane, kwai glinster rame/ da innie aande
innie witste lane/ draffie ouens mettie geringste skaamte/ die' bruin
werkersklas/ act te jas/ assit ekke was/ sou ek wit pette bust/
weghaloep en sit treppe af/ troep wat loep is nette las/ boer soek en
soek, ek't lekke krag/ ek loep en loep nuwe plekke af/ geroep 'n
kroek, klaar mette slaaf/ wit vind jou amusant/ swart min gespin/
gesin dink jy's annie brand/ san dink jy's dim/ begin drink dan annie
drank/ pang vind my slim/ spin spring, dannie stamp/ val disnis, kin/
krimp in vannie kramp/ mal kinnes sing/ vullis vannie land/ sal
business bring/ kry net halwes vannie Rand/ samel alles in/ die
Interprète(s) : CAPE TOWN EFFECTS ; ©
JARRING EFFECTS LABEL All Rights Reserved CAPE TOWN EFFECTS
Les Auteurs et leurs Oeuvres.
Le site officiel des Auteurs et Compositeurs de Chansons.

KAAPSE KOENS
psalm's annie wand/ soes ek an kallids dink/ Koortjie 2 X2;
Uitleiding: Na-aap X16 '
Interprète(s) : CAPE TOWN EFFECTS ; ©
JARRING EFFECTS LABEL All Rights Reserved CAPE TOWN EFFECTS
Les Auteurs et leurs Oeuvres.
Le site officiel des Auteurs et Compositeurs de Chansons.

Les Auteurs et leurs Oeuvres

Association Les Auteurs et leurs Oeuvres

23, boulevard Arago
75013 Paris

Contact

Présentation Lalo

Contrat type




Adhésion Auteur & Compositeur

Adhésion Editeur

Adhésion Bienfaiteur



Collection Paroles & Chansons

Collection Musique & Création

Collection Nouveaux Talents

Moteur de recherche



S'abonner à la newsletter :