• Paroles pour Radikaal Cape Town Effects

Ecouter la chanson : radikaal cape town effects



Auteurs :


Compositeurs :

Interprètes :


Paroles de la chanson :


RADIKAAL
Paroles: Elethu MPENGESI , Jacques JACOBS.
Musique: Nicolas THIRY. Radikaal
Inleiding: Radikaal om arm te wies en te lies en te dink//
Inleiding: Radikaal om arm te wies en te lies en te dink// Vers 1:
G'n god of satan/ 'n eenparty staat an/ soe naastenby na an/ Afrika
se aard, san/ ek praat van/ peace en haat wan/ peace en haat gan/ hie
tesaam pang/ wie's uiteraard bang/ vi saak vang/ is radikaal/ ôs
vattie taal/ en lattie taal/ slattie staal/ van kapitaal/ wan
kapitaal/ vattie skwaal/ vannie Paarl/ laat grafies daal/ sal soe
bestaaf wies, faal!/ hy moet soes my ma wies, skraal!/ radikaal soe
bepaal wies al/ soe in sy dinktenk/ dink vent/ wat hy moet inprent/ of
inent/ in jou gesin, kent/ it begin as wenk/ al't jy min sent/ daai
ding skent/ maak indent/ in jou intent/ as jy bemin, als ent!/ betaal
rent!/ glattie sosialisties/ ôs bad hieso, rassisties/ vat als hieso,
vi als lus wies/ allie mag hieso, ôs sisties/ glat vals hieso, moet
Interprète(s) : CAPE TOWN EFFECTS ; ©
JARRING EFFECTS LABEL All Rights Reserved RADIKAAL
Les Auteurs et leurs Oeuvres.
Le site officiel des Auteurs et Compositeurs de Chansons.

RADIKAAL
baas wit wies/ gan mal hieso, moet klaas wit wies/ huh' Brug 1:
Radikaal om arm te wies en te lies en te dink/ 1% vannie wêreld
bevolking beheer ôs liewens/ multi-nasionale maatskappye steel Afrika
blind/ hulle beginne oorlog om meer kroon te maak/ jy werk hard ommie
minste te kry// Vers 2: Isse klas-uitdaging/ vanne ras van staking/
wanne was da traking/ vanne ras wat Jaak sing'/ kannie tras wat staat
bring/ klinkie kras ma traak min/ sit matras innie straat in/ burn
matras op dié datum/ issie jas, ek praat vrin/ fisies draf en staak,
kin/ miesies sag, sy baat min/ sysie taf, sy's klaar dun/ jy's hie af,
kry gaping/ kryrie lap, kry gas in/ byrie dub! kry mask in/ bly innie pad, sy ma s'n!// Brug 2:
Radikaal om arm te wies en te lies en te dink/ Hulle maakie
Interprète(s) : CAPE TOWN EFFECTS ; ©
JARRING EFFECTS LABEL All Rights Reserved RADIKAAL
Les Auteurs et leurs Oeuvres.
Le site officiel des Auteurs et Compositeurs de Chansons.

RADIKAAL
natuur dood vi geld en nog krag en nog krag/ hulle het biljoene wat
hulle nie wil deelie/ hulle betaal triljoene op wapens/ hulle tv en
films beheer jou liewe/ hulle is ma net 1%/ hulle is swak/ hulle druk
vrouens af/ hulle wil hê jy moete verbruiker bly/ behou die kommune//
Uitleiding: Ek maak nie soes my baas sê nie/ ek maak nie soes my baas sê X4
Interprète(s) : CAPE TOWN EFFECTS ; ©
JARRING EFFECTS LABEL All Rights Reserved RADIKAAL
Les Auteurs et leurs Oeuvres.
Le site officiel des Auteurs et Compositeurs de Chansons.

Les Auteurs et leurs Oeuvres

Association Les Auteurs et leurs Oeuvres

23, boulevard Arago
75013 Paris

Contact

Présentation Lalo

Contrat type




Adhésion Auteur & Compositeur

Adhésion Editeur

Adhésion Bienfaiteur



Collection Paroles & Chansons

Collection Musique & Création

Collection Nouveaux Talents

Moteur de recherche



S'abonner à la newsletter :